Acasă
MagazineToate magazinele, cu bani înapoi la fiecarePromoțiiReduceri și coduri de aziDescoperăListe de la creatori și idei de cadouri
Carduri cadou
/
Black Friday 2026·Ziua mare: vineri, 6 nov.Ziua mare: vineri, 6 noiembrieAzi e ziua mareReduceri toată lunaReduceri toată luna noiembrie·Vezi ofertele

Câștigă cashback la cumpărăturile de zi cu zi cu YOLOZ. Cumpără, câștigă, economisește.

ZiTemă luminoasă

Pentru parteneri

  • Înregistrează Magazin
  • Aplică Creator

Cashback

  • Ce este cashback-ul
  • Toate Magazinele
  • Promoții
  • Categorii
  • Aplică Creator
  • Înregistrează Magazin

Cont

  • Intră în cont
  • Portofel Cashback
  • Istoric Click-uri
  • Centru de Ajutor

Companie

  • Despre Noi
  • Cum Funcționează
  • Blog
  • Contact
ZiTemă luminoasă · atinge ca să schimbi

© 2026 YOLOZ SHOP S.R.L., București, România, CUI: 38325204, Reg. Com. J40/17118/2017

Termeni și CondițiiPolitica de ConfidențialitatePolitica de Cookie-uriHartă sitePentru asistenți AIANPC SAL - Soluționarea Alternativă a LitigiilorVisaMastercard
AcasăShoppingContAcasăShoppingCont

Folosim cookie-uri

Esențialele țin contul, coșul și cashback-ul. Analiza și marketingul pornesc doar cu acordul tău. Detalii

LIBRIS

Koelkop: Dink soos 'n wenner! - Jannie Putter

90,67 lei
+3,63 lei înapoiSuma de cashback este aproximativă. Suma finală va fi vizibilă la finalizarea achiziției pe site-ul vânzătorului.
Preț stabilneschimbat din 7 oct.
7 oct.azi

Descriere

Dis nie net op die sportveld wat ons oorwinnings wil behaal nie. In ons persoonlike lewens, ons huisgesinne, ons gesondheid en ons werk is daar elke dag uitdagings wat ons die hoof moet bied. As jy dink soos 'n slagoffer

  • •dan is jy een. As jy egter kan leer om te dink soos 'n oorwinnaar
  • •dan word jy een. Sukses is immers nie 'n resultaat op 'n telbord nie. Sukses is 'n manier van lewe. In Koelkop bespreek Jannie twintig aspekte van die denkwyse van 'n kampioen. Dalk is jy moedeloos omdat jy alles in jou vermoë doen om beter te word, maar jy bly jouself vasloop in 'n muur. Lees gerus Koelkop
  • •dalk gee dit jou kans om terug te staan en anders te kyk na hierdie muur voor jou en wie weet
  • •dalk sien jy die deur raak! Die lewe is nie veronderstel om 'n geveg te wees nie. Die lewe kan 'n avontuur te wees waar jy elke dag iets nuuts ontdek en nuwe dinge bemeester!Jannie Putter is ʼn Sportsielkundige en motiveringspreker. Hy was die mental coach van die Blou Bulle rugbyspan vanaf 2006 tot 2010. Hy was die mental coach van die Goue Leeus rugbyspan vanaf 2015 tot 2019. Hy is die mental coachvan Orlando Pirates sokkerspan vanaf 2019. Hy werk met verskeie internasionale atlete in 'n verskeidendheid van sportsoorte. Hy is 'n gereelde stem op radio en televisie en doen uitstekende werk in maatskappye rakende aspekte soos spanwerk, leierskap en innovering. Hyself was 'n provinsiale en nasionale sportman en het 'n honneursgraad in Sielkunde sowel as Sportwetenskap en 'n Meestersgraad in Sportsielkunde. Hy is ook die skrywer van 'n topverkoper boek: Wenplan vir die lewe en 'n onlangse boek uit sy pen wat groot aandag geniet is: The Sport Coach
  • •the psychology behind coaching

Caracteristici

BrandJannie Putter
CategorieSports & Recreation
MagazinLIBRIS

Cum primești cashback-ul

Cumperi prin YolozApeși „Cumpără” și finalizezi comanda pe LIBRIS.
Confirmat în până la 60 de zileDupă ce trece perioada de retur a magazinului.
90,67 lei+3,63 lei înapoi
Acasă/Magazine/LIBRIS/Koelkop: Dink soos 'n wenner! - Jannie Putter
LIBRIS·4% înapoi